In jou oë wil ek verdwaal vanaand
As die donker ons kom haal
Sal jou hart en liefde lig uitstraal
En ek wonder of jy weet
Wat jy aan my doen
Want jy laat my asemloos
Dis net jy wat my kan troos
My wêreld draai jy onderstebo
Jy laat my asemloos
Wil myself in jou verloor
Sonder jou voel dit of ek versmoor
En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen
Want jy laat my asemloos
Jy breek die mure om my af
Jy maak my sterker elke dag, elke nag
Jou stem sny deur die geraas
Sal my laaste asem vir jou uitblaas
En ek wonder of jy weet
Wat jy aan my doen
Want jy laat my asemloos
Dis net jy wat my kan troos
My wêreld draai jy onderstebo
Jy laat my asemloos
Wil myself in jou verloor
Sonder jou voel dit of ek versmoor
En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen
Want jy laat my asemloos
Want jy laat my asemloos
Want jy laat my asemloos
Want jy laat my asemloos
Dis net jy wat my kan troos
My wêreld draai jy onderstebo
Jy laat my asemloos
Wil myself in jou verloor
Sonder jou voel dit of ek versmoor
En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen
Want jy laat my asemloos
No comments:
Post a Comment